![](https://www.erichmuller.co.za/wp-content/uploads/2013/04/Image-7-638x300.jpg)
Daar is omtrent sewe biljoen soogdiere wat dieselfde eienskappe as jy deel. Hulle gaan onder die klassifikasie van homo sapiens of soos ons sal se: mense. Die mens, dis nou ek en jy, is gemaak om sommige daaglikse aktiwiteite in …
Daar is omtrent sewe biljoen soogdiere wat dieselfde eienskappe as jy deel. Hulle gaan onder die klassifikasie van homo sapiens of soos ons sal se: mense. Die mens, dis nou ek en jy, is gemaak om sommige daaglikse aktiwiteite in …
R54,50… Die prys van die Old Eagle Cane special by Midmar Stellenbosch is die laaste ding wat ek kan onthou van gistraand nadat ek sopas, een uur in die middag uit n semi koma ontwaak het. Terwyl ek die hoe, …
Kyk…na drie jaar in n manskoshuis op Stellenbosch, het ek al van baie vreemde, net plein AF, dinge gehoor. Veral om die etenstafel- waar mens na n sekere tydperk maar suur en langtand aan jou spaghetti bolognese moet kou, terwyl een …
Dis erg genoeg dat ek my opskrif moet dedikeer na ‘n tipiese Afrikaanse legende wat rooi leerbaadjies rock met racing stripes langs die moue af- Daardie een wat lyk soos daardie ander Afrikaanse legende wat vermoedelik verkrag is deur daardie …
Soos my hoofopskrif vanmore se…is ek verlore. Ek is verlore in die Egiptiese portrette wat ek deesdae op my sosiale media raakloop. Meisies wat in die stof staan met hulle oe toe en hulle arms in die lug. n Instagram …
So wat sal mens se aan die begin? Hoe begin mens gewoontlik die tipe ding? Wat presies is hierdie tipe ding ? En hoe het ek myself hier ingekry? ( Dankie Theo Dowling jy is a absolute Jedi Knight ). …