Soos wat ons almal wat deur die sisteem gegaan het, en binne jou geallokeerde hoeveelheid jare ‘n graad van n aard losgespartel het maar weet- is die enorme ereksie wat homself die werksplek noem – nie so ‘n maklike een …
Posts Categorized: BlogPous
Prioritiseer
“ Prioriteit nommer een, kom lewendig hieruit. Jou merke sal getuig…” Ek onthou ‘n tyd so rondom elke Desember vakansie as die ergste somer hitte net so mooi op Kimberley se stoep kom tee drink het. Dit was ‘n tyd …
Die Bruin Trein
Kyk, ek het al baie dinge in Kaapstad gesien wat nie een honderd present pluis is nie. Dinge soos twee karwagte wat soos regte “Django Mandingo Fighters” mekaar in die straat vir ‘n uur lank met swepe slaan. Mense wat …
Die Kambêk
Kyk, na n lang vakansie van op en af in hierdie land, warm en koue dae, presidentsbesoeke en oudpresidente wat nie wil omkap nie, uiters slegte Wimbledon tennis en tonne Come Dine with me SUPERSIZE… maak ek my Kambêk op …
Sebastian.pirit.imba.car.neeuwytjie…
Ek was nog altyd n voorstaander van n beginsel wat lui: Se slegs iets as dit die moeite werd is om te se- en praat dan so vining as moontlik. Ek wil julle almal laat weet dat die BlogPous stilswye …
Die kleine Zebra en die GROOT honger Leeu…
Kyk… Daar het al baie dinge die afgelope tyd gebeur waarvan ons gemeenskap nog nooit gehoor het nie. Sphynxkatte word deesdae ge “tattoo” tot hulle omtrent soos hulle naamgenoot daar in LA-ink lyk.(Daarsy Rudo) Gelowe word gestig oor sosiale netwerke wat …
Duiwe Bedrywe
Terwyl n sekere baie belangrike Indiese familie deesdae hulle persoonlike rondvladder vliegtuig net so in Suid Afrika se militere basis kan parker. Terwyl niemand in die regering kwansuis daarvoor toestemming gegee het nie en al die groot makkers nou so …
Inflasie Inkomend.
Daar was n tyd nie so ver in ons verlede, waar jy ‘n Kareltjie se R10 snoepie geld kon afvat wat sy ma vir hom gegee het omdat sy te lui was om vandag ‘n kosblik te pak. Daar was …
PienkKiaRioKokiPenisQueef
Kyk, een ding wat nou maar nie twee is nie, is die feit dat n mens sleg lyk in n reflekterende voorwerp met n kurwe soos n sonbril se voorkant of n lepel of n vaas of watookal. Meer as …
MORTIERE!!!
Ek was nog altyd n voorstaander om die tydige en ontydige Facebook BOM!!! op n paar mense te laat val. As n maatskapy amper ses biljoen dollar n jaar skoon wins uit jou sosiale interaksie maak, gun ek vir myself …