Posted by & filed under BlogPous.

So wat sal mens se aan die begin? Hoe begin mens gewoontlik die tipe ding? Wat presies is hierdie tipe ding ? En hoe het ek myself hier ingekry? ( Dankie Theo Dowling jy is a absolute Jedi Knight ).

Wel, ek sal begin deur dit kliphard en duidelik te stel dat ek nou, 1:30 in die oggenduur, my woorde emansipeer. Julle is vry my konkrete boustene van konflik.

So laat ons sommer begin met die naam van die blog en my naam…

My naam en van is altwee Duits maar ich spreche nicht Deutsche !!! Dit is maar net wat ek gekry het en ek is gelukkig daarmee. Ek kon Theunis of Giel en jy, Jacoba Petronella die 5e..gewees het…so kom ons wees maar dankbaar vir dit wat ons het en ons gaan aan.( tensy een van dit jou naam is dan voel ek wel vir jou).

O ja- of jou naam kon Confidence Doubts gewees het…’n gekleurde jong dame wat saam met my die Sekondere opvoedingsvlak van Suid-Afrika ingegaan het…maar twee jaar later steeds in die Graad 8 jaar vasgesteek het…met n klein tietsuigertjie op elke tepel…

Confidence Doubts- jy was van die begin af al gedoem, jou arme siel.

Terug op die betekenis van name. Hierdie blog sal deur my naam en van geidentifiseer word as gevolg van die intrensieke betekenis daarvan. En as mens n betekenis van enigeits nodig het, waar beter om te gaan as Urban Dictionary…Altyd prettig maar soms gaan hy ook maar droog af…

Erich word dus as volg gedefinieerd: Dit kan staan in die plek van koel of awsum…”Dit was soooooo Erich”. Catchy ne? Eintlik so glad nie maar goed dan…

Dit word ook gespesifiseer as die klank wat gemaak word wanneer manlike orale plesier verskaf word en die verskaffer se gag refleks inskop …maar daar word nie gestop nie en dit word soos n baas hanteer en afgehandel. “Shlurp; shlurp; erich; erich; erich; erich; erich; SPLOOGE”…Op daardie noot sal ek eerder dadelik aangaan…

Muller word as volg gedefinieer: ‘n Rustige ou wat ten minste sewe ure se tennis n dag speel en rasistiese komentaar lewer wanneer ookal hy wil. (dinge begin nou ietwat rof lyk vir die naam van die blog)…

Dit word verder deur Urban Dictionary verduidelik as n vorm van prostitusie, n klank wat gemaak word wanneer iemand baie hard getekkel word op die rugbyveld, of die naam vir wanneer n sjinees sy vinger in jou boud druk.

Okay…so wat het ons hier laat ek sien. My naam is relevant vir die blog aangesien ek : ‘n Baie koel, oraal en anaal klankmakende rasis is wat sewe ure se tennis speel daagliks??

Natuurlik nie!!!

Dis relevant want dis my naam… en n naam is n naam is n naam.

So sit terug, en geniet die rit saam met my soos die avontuur van blog ons oorneem. En doen tog moeite om te lees en te comment en te epos en te watokal …want soos een van die meer stylvolle seuns daar in die Amerikaanse rap bedryf, Drake, dit stel:

“If you aint been a part of it…at least you got to witness, bitches.”

Leave a Reply

  • (will not be published)